Wen een van vier ‘matchday experiences’

Groen is Goud! Suid-Afrika pak Ierland op 6 Julie in Pretoria en jy kan een van vier ‘matchday experiences’ losslaan.


Die Suid-Afrikaanse rugbyspan gaan die Ierse span op 6 Julie 2024 trotseer in Pretoria en jy wil dit nie misloop nie.


Die kompetisie sluit Donderdag, 4 Julie om middernag. 


Hoe om in te skryf:


1.
Registreer en wed op Jackpot City se webblad: Besoek die Jackpot City webwerf en voltooi die registrasieproses. Dit is vinnig en eenvoudig.


2. Deponeer R50 of meer in jou rekening:
Sodra jy geregistreer is, maak ’n deposito van R50 of meer in jou rekening om outomaties in te skryf vir die trekking. Hierdie deposito stel jou nie net in staat om deel te wees van die kompetisie nie, maar gee jou ook toegang tot Jackpot City se wye verskeidenheid speletjies en promosies.


SKRYF NOU IN!

Wat jy kan wen:


Vier gelukkige deelnemers sal elkeen ’n dubbel-‘matchday experiences’ tussen Suid-Afrika en Ierland losslaan. Dit beteken dat jy en ’n vriend, familielid, of enige rugbyliefhebber van jou keuse saam die wedstryd kan geniet en die opwinding van internasionale rugby eerstehands kan ervaar.


Belangrike inligting:


Deur deel te neem aan hierdie kompetisie aanvaar jy Jackpot City se
privaatheidsbeleid en terme en voorwaardes. Maak seker dat jy die bepalings en voorwaardes deeglik deurlees om ten volle bewus te wees van jou deelname.


Moenie hierdie geleentheid misloop om ’n deel van die aksie te wees nie.


deel hierdie artikel
Deur Coleske Artists 05 Junie 2025
Jay du Plessis maak winter warmer met nuwe liedjie ‘Dans Die Vlamme Dood’
Deur Coleske Artists 30 Mei 2025
Vyf sangers vat die pad bos toe vir ’n ‘Jagtrip’
Deur Analda Breedt 26 Mei 2025
Liza Nel skitter met haar mees persoonlike liedjie nóg!
MEER ARTIKELS